Great Brak River Conservancy - Groot Brakrivier Bewarea

klein vir bewarea
vir bew web Logo Grootbrak

PROJEKTE VAN GROOT BRAKRIVIER BEWAREA

Grootbrakrivier Bewarea is en was betrokke by ‘n groot verkeidenheid projekte.

Die betrokkenheid van ons lede, die puliek, staatsdepartemente en owerhede, skole en besighede is noodsaaklik om die projekte suksesvol deur te voer

U is baie welkom om by enige van die projekte betrokke te raak.

Kyk gerus deur die fotos en datail op die webtuiste.

U kommentaar en voorstelle sal waardeer word.

PROJECTS OF GREAT BRAK RIVER CONSERVANCY

Great Brak River Conservancy is and has been involved in a number of projects.

The involvement of its members, the community, authorities, schools and businesses ensure that we can report with pride some of the sucess stories.

You are welcome to get involved in any of these projects.

Please brouse through this website for photos and details of our projects.

Your comments and suggestions  will be appreciated.

At Great Brak Conservancy, nature always comes first. Groot Brak Bewarea plaas die natuur eerste