Great Brak River Conservancy - Groot Brakrivier Bewarea

klein vir bewarea
vir bew web Logo Grootbrak

                                             Hersham

Hersham woongebied net sy parke en boomryke strate is propvol verassings vir voŽlkykers.  WoudvoŽls soos die loeries worgd ook hier aangetref, en die Knysna Ruigtesangers se skerp gesang word oral langs die strate in die bosse hehoor. Soek veral in die takkies laer op die grond. Baie inwoners plant fynbos en blomsoorte aan wat ‘n verskydenheid suikerbekkies aanlok. Inwoners is veral opgewonde oor en die Grys Suikerbekkes wat ook nou in die gebied kom vestig het.

HERSHAM

Hersham is known for a variety of birds, and there are some birders that have more than 70 species on their list of birds recorded in their gardens.

Knysna Toracos are regular vistors to this area and Knysna Warblers are heard along the edges of the parks and streets. With increasing number of  residents planting bird friendly trees, shrubs and flowers the numnber of birds and species in Hersham are on the increase. Recently the Grey Sunbirds also decided to make Hersham their home.

At Great Brak Conservancy, nature always comes first. Groot Brak Bewarea plaas die natuur eerste