Great Brak River Conservancy - Groot Brakrivier Bewarea

klein vir bewarea
vir bew web Logo Grootbrak

 Chris Botes, thank you for sharing this video of the cape Cormorants at Great Brakriver Beach.

Baie dankie Chris Botes dat jy die video van die Trekkormorante met ons deel.

Die riviermonding, strand en eiland. 

‘n Verskeidenheid seevoels, waadvoels, Srandvoels, Eende,reiersStrandkiewiete, Eende,  Elsies, Ibisse,  Reiers, Visvangers, (vyf spesies),  Dikkoppe, Visvalke, Visarende  , Lepelaars, SlanghalsvoŽls, en vele anderkom hier voor. Behalwe die seevoŽls is die gebied ook ryk aan ander spesies en Swaels, Windswaels, Tinktinkies, Groter roofvoŽls soos die Bruin- en RooiborsjakkalsvoŽls Witkruisvleivalke en vele ander.

At Great Brak Conservancy, nature always comes first. Groot Brak Bewarea plaas die natuur eerste