Great Brak River Conservancy - Groot Brakrivier Bewarea

klein vir bewarea
vir bew web Logo Grootbrak

                                     Kleinvleipad.

Ry langs deur die Wolwedans woongebied op die Friemersheim pad en draai links in die Kleinvlei Pad.  Die eerste vyf kilometer op die grondpad is baie gesog vir ‘n groot verskeidenheid voŽls. Breekop Arende, Kroonarende JakkalsvoŽls Kransvalke, Witkruisvleivalke, Geelbekwoue, Blouvalke is van die RoofvoŽls wat gereeld hier gesien word, dan is daar ook Veldpoue, Gompoue,  KraanvoŽls, Wit Ooievaars, Bokmakieries, Oranjekeel Kalkoentjies, Lewerikke, Eende, Kraaie, Hoep Hoepe, Hammerkoppe die Groot Swartvlerk Kiewiete, Afrikaanse Snippe en vele ander soorte. Daar is ook heelwat wildsoorte op die pad te sien.

Kleivlei Road

Drive through Wolvedans on the Friemersheim road and turn left onto the Kleinvlei Road. The first five kilometes has variety of birds. Eagles and Falcons and Kites are spotted here regularly. Both the Ludicheg’s and Denham’s and Secretary birds are in the grassfields  on the eastern side of the road.

A variety of wildlife are spotted on both sides of the road.

 and keep an eye open for the Secretary birds

At Great Brak Conservancy, nature always comes first. Groot Brak Bewarea plaas die natuur eerste