Great Brak River Conservancy - Groot Brakrivier Bewarea

klein vir bewarea
vir bew web Logo Grootbrak

                                                            Wolwedans Dam.

Volg die pad verby die Pick en Pay winkel. verby Beatnic Leatherworks. Die afdraai na die dam is goed gemerk. Mens kan by die kantoor by die ingang toestemming verkry on die perseel te betree, maar sorg moet gedra word dat Y die aanwysings moet volg. U mag ook nie op die damwal kom nie. Vra gerus by die kantoor waar u mag beweeg. 

Voor die ingang na die dam is daar ‘n veskeidenheid van Kanaries en ander saadvreters.

Wolwedans Dam

Follow the road past the Pick and Pay in the centre of town past Beatnix Leatherworks top the hill on the gravel rroad. The turnoff to the Wolwedans Dam is clearly marked.

You need to get permission at the Office of the dam to enter the site..

There is a veriety of birds in this area. Raptors, different species of Canaries and other seedeaters can be found on both sides of the road leading to the dam on the farmlands.

At Great Brak Conservancy, nature always comes first. Groot Brak Bewarea plaas die natuur eerste