Great Brak River Conservancy - Groot Brakrivier Bewarea

klein vir bewarea
vir bew web Logo Grootbrak

Voëlkykplekke in Groot Brakrivier - Birding Spots in Great Brak River

Ingevulde Kaart 3

Van die meer gesogte voëlkykplekke, Kleinvleipad, Wolwedansdam, Mossieneslaan die Eiland en Hersham is op die kaart gemerk en van die voëls wat in die gebiede voorkom word op elke blad vertoon. Onthou, toestemming is nodig om eiendomme, plase en die omheinde gebied by Wolwedans dam te betree.

Some of the more popular birding spots, Kleinvlei road, Wolwedans Dam, Mossieneslaan, The Island and Hersham are marked on the map. Birders are reminded that the fenced off dam area at Wolwedans dam, private properties and farms should not be entered without permission.

At Great Brak Conservancy, nature always comes first. Groot Brak Bewarea plaas die natuur eerste